HESSEQUA NUUS - Sterilisasieklinieke gaan oor vier dae gedurende Julie in die Hessequa-streek deur die Community Animal Rescue Society (CARS) aangebied word:
- Bitouville, Gouritsriviermond op 6 Julie;
- Melkhoutfontein op 7 Julie en
- Heidelberg op 13 en 14 Julie.
Al die klinieke sal om 08:00 begin.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'