HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week geen reën in Riversdal se opvanggebied geval nie. Olive Grove se vlakke het gestyg van 95% tot 100%.
Al die damme in Hessequa is nou boordens toe vol.
Die jongste stand van damme:
10 Julie
- Korentepoortdam - 101%
- Duivenhoks dam - 100,7%
- Olive Grove - 95%
- Jongensfonteindam - 100%
17 Julie
- Korentepoortdam - 101%
- Duivenhoksdam - 101%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’