HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope maand 11 mm reën (en 98 mm die afgelope maand) in Riversdal se opvanggebied geval.
Al die damme is vol met die Duivenhoksdam wat mooi gestyg het tot 102,7%.
Stand van damme:
9 Oktober:
- Korentepoortdam - 107%
- Duivenhoksdam - 100,9%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
16 Oktober:
- Korentepoortdam - 100,5%
- Duivenhoksdam - 102,7%
- Olive Grove - 100%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’