RIVERSDAL NUUS - Die gr. 12-leerders van Hoërskool Langenhoven het hul jaar op 21 September met 'n sprokiesagtige atmosfeer in die saal onder sterre afgesluit.
Dié sprokiesaand se tema was 'Galaxy'.
Die meisies het asemrowend in hul aandrokke gelyk en die manne was ewe deftig en ekstra aantreklik.
'n Aand wat elke leerder nog vir lank sal onthou.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'