HEIDELBERG NUUS - Cassie Koen en sy vrou, Maret, plaaslik bekende sakepersone op Heidelberg het hul twee getroue werknemers van die afgelope 12 jaar, weer eens met 'n lekker uitstappie bederf, berig Suid-Kaap Forum se korrespondent op Heidelberg, Clive Pretorius.
Hierdie keer het hulle vir Roelien Bezuidenhout en Francis Paige met 'n helikopterrit, asook die Zipline op Mosselbaai bederf.
Hulle afskeidsfunksie die afgelope naweek van 5 Desember het ook 'n nag se oorslaap in die bekende trein op Mosselbaai ingesluit.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'