HESSEQUA NUUS - Die webtuiste van die Santa Shoebox projek waardeur noodsaaklike items aan behoeftige kinders voorsien word het op 1 September vir beloftes geopen.
Enigiemand wat ’n skoenboks wil skenk kan na www.santashoebox.org.za gaan en registreer as donateur.
Volg dan die instruksies ten opsigte van die voorbereiding en afgee van die skenkings.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'