HESSEQUA NUUS - Drie sangleerlinge van Johan Griebenouw het Unisa se sangeksamen met groot sukses afgelê.
Hulle is Romé van Druten van Hoërskool Langenhoven (gr. 4 met 85%), Gerart Zovitsky (op ererol met sy 93% vir gr. 4) en Joanne de Waal, 'n onderwyser van Hoërskool Albertinia (gr. 8 met 82%).
Romé van Druten
Gerart Zovitsky
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'