Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Die 38-jarige Ruslan Shakin het al 12 000 km met ’n stootwaentjie deur verskeie lande gehardloop om mense bewus te maak en geld in te samel vir water vir Afrika.
Hy is tans tussen Kaapstad en Durban onderweg.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'