Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Die bekende radio en televisie omroeper, Bettie Kemp het wyle Rosa Smit se laaste digbundel tydens ‘n glansryke geleentheid bekendgestel.
Dit was deel van die jaarlikse Hessequa Harmoniefees en het Dinsdag, 21 September in Heidelberg se banketsaal plaasgevind.
Cornel du Plooy, een van Smit se Stilbaaivriende het Smit as ’n vrou beskryf wat nooit geskroom het om te bid nie. “Sy laat ’n diepe emosionele nalatenskap agter.”
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'