RIVERSDAL NUUS - Sers. Hans Busch het onlangs reserviste van die dorp bedank.
Susan Tarentaal is geprys vir haar 10 jaar diens as reservis
Reserviste het verlede jaar 3 741 ure gewerk.
"Ons wil vir elkeen baie dankie sê vir hul hulp en ondersteuning. Dit word opreg waardeer. Ons wil hulle ook motiveer om asseblief aan te hou met hulle goeie werk," het Busch gesê.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'