HESSEQUA NUUS - Die veldbrande wat teen gisteraand nog by Korinterivier en Hectorskraal gewoed het, is nou geblus.
Volgens Herman Pieters van die Garden Route-distriksmunisipaliteit het die sagte reën brandbestryders gehelp om die vlamme deur die nag onder beheer te kry en die gebied word vandag vir enige opvlampunte gemonitor.
Pieters bedank Hessequa-munisipaliteit, Working on Fire, lede van die South Cape Fire Protection Agency asook die plaasgemeenskappe vir hul hulp.
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'