Gallery Video
RIVERSDAL NUUSFLITS EN VIDEO - ’n Luggeweer skyfskiet kompetisie is deur South African Air Rifle Federation (SAARA) Eden aangebied wat ’n distrik van SAARA Wes-Kaap is.
Dié kompetisie het in die Cot de Neckersaal Saterdag 10 Februarie plaasgevind. Hoër- en laerskool skuts het deelgeneem met een deelnemer in die F-klas.
Die moeilikheidsgraad van luggeweer skyfskiet is gelykstaande aan 600m Bisley.
Die teiken is op 10m en op 600m ewe groot.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
ARTIKEL, VIDEO & FOTO'S: SAN-MARIÉ CRONJÉ, SUID-KAAP FORUM-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'