RIVERSDAL NUUS - Pikkie, 'n ringnekpapegaai, het vanmiddag, 7 Junie vanuit Moorreestraat naby die Riverville-sportgronde uit sy kou ontsnap.
Hy het 'n brasso-ringetjie om sy regterkantse been.
'n Beloning word aangebied vir die persoon wat hom veilig terugbesorg.
Bel Candice by 073 418 2593.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'