- 40km/h in stedelike gebiede.
- Motoriste wat rybewyse wil hernu kan aan lukrake praktiese toetse deur toetsbeamptes onderwerp word.
- Beperking van 80km/h vir enige pad buite stedelike gebiede, behalwe op snelweë.
- 'n Beperking van 120km/h sal steeds op snelweë geld, maar dit sal verminder waar die snelweg deur 'n woongebied loop.