RIVERSDAL NUUS - 'n Bekende bankgroep in Riversdal het Vrydag 26 Augustus kombersies aan die Ou Meule-tehuis oorhandig.
Van links is Shanneth Saayman, Junita van Niekerk (verpleegkundige van Droom), past. Riaan Benardo. sr. Linda Botha, hoof verpleegkundigeen Elizma Oosthuizen.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'