
- Slegs persone van 16 jaar en ouer;
- Slegs Suid-Afrikaners of persone met SA permanente verblyf;
- Optredes moet bestaan uit een en maksimum drie persone;
- Deelnemers mag nie klere met brand names na oudisies en daaropvolgende optredes dra nie;
- Oudisies is 90 sekondes elk;
- Sangers en dansers moet twee stukke voorberei, hoewel slegs een vir die oudisie gedoen sal word. Die rede hiervoor is dat 'n gekose musiekstuk dalk nie onder hul uitsaai lisensie-ooreenkoms val nie;
- Sangers kan nie gebruik maak van vooraf opgeneemde musiek (backing track) nie, tensy jy of 'n lid van jou groep 'n instrument self bespeel.