HEIDELBERG NUUS - Die departement van korrektiewe dienste (Gemkor) se rehabilitasieprogram het ten doel om oud-gevangenes wat op parool is, stelselmatig in die gemeenskap te integreer deur verskeie takies by staats- en ander instansies te verrig.
Volgens Given Mfuko, Gemkor-streekshoof is die toekoms van oud-gevangenesse nadat hulle op parool vrygelaat is om ‘n nuwe lewe vir hulle te skep, nie altyd rooskleurig nie, vandaar so 'n rehabilitasieprogram.
‘n Groepie van 10 oud-gevangenes het Saterdag, 11 Desember die perseel by Heidelberg-polisiestasie behoorlik opgeruim.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'