HESSEQUA NUUS - Lede van die Stilbaai en Riversdal Ou Motorklubs het Saterdag, 28 November na Jongensfontein gereis om ‘n smaaklike ontbyt saam te geniet.
Die klub is vier jaar gelede met 13 lede gestig en bestaan vandag uit meer as 45 lede.
Die lede se families het die uitstappie saam geniet.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'