Update
HEIDELBERG NUUSFLITS - Die vragmotor wat vroeër vanoggend omgeslaan het op die N2 buite Heidelberg, is reeds op sy wiele, maar net een baan is tans vir verkeer oop.
Die voorval het ongeveer 3 km buite die dorp gebeur, rigting Slangrivier.
Die bestuurder was alleen in die vragmotor en het blykbaar beheer verloor, waarna dit omgeslaan het.
Hy het geen beserings opgedoen nie.
Lees 'n vorige artikel: Vragmotor op N2 omgeval
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'