Die leerders van die drie graad 1-klasse van Voorwaarts het van die begin van die jaar gewoeker om geld in te samel vir die groot geleentheid.
Die totale bedrag van R31 000 is ingesamel.
Klik hier vir 'n vorige nuusflits.
Klik hier vir 'n fotogalery.
Van die seuns wat deel uitgemaak het van die Debutante aand. Foto: Heinrich Fortuin
Hilary Slambert staan by van die meisies wat deelgeneem het. Foto: Heinrich Fortuin
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'