Update
STILBAAI NUUS - Die naam van die man wat Dinsdagoggend op die Stilbaai-pad oorlede is, is bekend gemaak nadat sy naasbestaandes oor sy dood ingelig is.
Hy was die 46-jarige Melvin Cupido van Albertinia, 'n werknemer van Groenewald Konstruksie.
Die vragmotor wat hy bestuur het, het die pad verlaat, gerol in die veld tot stilstand gekom.
Vorige artikel: Man sterf in ongeluk
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'