STILBAAI NUUS - Die bestuurder van 'n ligte voertuig is op die toneel dood toe hy klaarblyklik beheer verloor en die motor die pad verlaat het.
Sy passasier is nie beseer nie.
Die voorval het gisteraand (Saterdag 10 Augustus) om ongeveer 23:00 op die R305 (Stilbaai-pad) digby Langhoogte plaasgevind.
Meer inligting volg sodra bekend.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'