JONGENSFONTEIN NUUS - ‘n Aand met heerlike kerriegeregte word op Saterdag, 5 Junie in die vooruitsig gestel.
Die geleentheid word deur Privelistea net buite Jongensfontein aangebied.
Al die opbrengste sal aan Stilbaai se NSRI geskenk word.
Kaartjies vir hierdie outentieke Indiese kerrie-aand word teen R150 elk verkoop. Etes kan ook weggeneem word.
Kaartjies is beskikbaar by Salon BeYouTiFul, Pro-Cell Olienhoutlaan 9, asook by Seesig Superette (Jongensfontein).
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Jongensfontein, Hessequa nuus'