HESSEQUA NUUS - Dit is die eerste keer in 20 jaar dat die Olive Grovedam in die Hessequa-streek bykans heeltemal vol is.
Ten spyte van 16mm reën die afgelope week in die Korentepoortdam, Riversdal se opvanggebied, het die damvlak ietwat gedaal.
Al die ander damme se vlakke bly redelik konstant, maar inwoners word tog gevra om nie met water te mors nie, omdat die reënseisoen sy einde nader.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'