RIVERSDAL NUUS - Die skool het op Dinsdag, 18 Januarie 107 graad 8-leerders geregistreer.
Die seuns kom van regoor die Wes-Kaap, maar ook so ver as die Oos-Kaap en De Aar.
Soos elke jaar word baie sterk klem gelê op die Oakdale-waardestelsel en sal hierdie leerders spoedig weet wat word van ware Bulle verwag.
Foto: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'