RIVERSDAL NUUS - Die Hoër Landbouskool Oakdale is bekend vir 'n tradisie van trots, entoesiasme en puik prestasies wat oor jare heen gehandhaaf word.
"Ons beskik tans oor twee onderwyser-assistente en die skool lewer hiermee 'n positiewe bydrae tot die voorbereiding van toekomstige onderwysers. Oakdale is opgewonde oor die betrokkenheid van 'jongbloed' in die personeel vir 2015 en glo dat die Oakdalers die nuwe personeel met groot entoesiasme sal betrek," het Latsky afgesluit.