"Oakdale is gerig op karakterbou en nie net altyd akademiese of sportprestasies nie," aldus die skoolhoof, André Latsky.
Erkenning is gegee aan:
- Tristan Perrins (Fritz Grub-beker: Netheid),
- Kleinjan Marais (Willem Wiese-toekenning: Betrokkehnheid op 'n breë front ),
- Ryk Eksteen (Oorkonde Riversdal Kultuurraad: Nasionale kleure in Landsdiens en Erepenning van Voortrekkers: Leierskap),
- Stephan Streicher (Dr Galant Trofee: Ambassadeurstrofee),
- Theunis Raubenheimer (Mutual Beker: Integriteit), en
- AJ van Wyk (Jantjie Horn Trofee: Spontaan hulpvaardig).