RIVERSDAL NUUS - Dié wiele het nou wel nie ‘n enjin nie, maar vir die senior burgers in Droom se tehuise op Riversdal is die nuwe rolstoel wat hulle ontvang het, meer as welkom.
Dit was moontlik gemaak deur die sogenaamde Doppie-proppie-projek, wat destyds deur die Vroue Landbouvereniging van stapel gestuur is.
Mense is welkom om plastiekdoppies en proppies - klein en groot - te herwin, skoon te was en by die Droom-dienssentrum af te laai.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'