STILBAAI NUUS - Die grasieuse vertonings van die Suidelike noorkapperwalvis, wat jaarliks tussen Junie en Desember terugkeer na die Suider-Afrikaanse kus, is ’n gewilde toerisme-aantreklikheid.
Die oprigting van ’n nuwe inligtingsbord sal beslis waarde toevoeg tot inwoners en toeriste se ervaring van die reuse soogdiere van die see.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'