Update
HEIDELBERG NUUS - Die drie mans wat vier inwoners in hul huis as gyselaars aangehou het, is Woensdagaand 19 Oktober deur die plaaslike polisie in hegtenis geneem.
Hulle is onderskeidelik 24, 34 en 40 jaar oud en sal op Vrydag 21 Oktober saam met die twee jong vrouens wat by hulle was, in die plaaslike landdroshof verskyn.
Vorige artikel: Vier as gyselaar aangehou
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'