STILBAAI NUUS - Die grassnytrekker van Sanral-kontrakteurs het vanoggend (24 Maart) om ongeveer 09:00 by die leivoor by Resiesbaan, 3 kilometer voor die R305, Stilbaai-afrit omgeval.
Niemand het gelukkig in die proses seergekry nie.
Volgens Nita Wessels van Albertinia-plaaswag wat eerste op die toneel was, het hulle vinnig verkeer en herwinningsreëlings getref.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'