RIVERSDAL GHOLFNUUS - Die Riversdal-gholfklub se twee naweek gholfdae, die Sundowner en enkel stableford-gholfdag is onderskeidelik deur J Swanepoel en C Sharwood gewen.
Sharwood het op ‘n 40 punt uittel gewen.
Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'