STILBAAI NUUS - ‘n Droom het vir Stilbaai-toerisme waar geword toe die tweede buiteluggimnasium Vrydag, 10 Desember amptelik geopen is.
Die onderburgermeester van Hessequa-munisipaliteit, Tinus van den Berg, het die opening waargeneem.
Die eerste gimnasium is in Stilbaai-Wes langs die riviermond, en die tweede een is op die grasperk by Lappiesbaai opgerig.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'