STILBAAI NUUS - Sondag 10 November om 10:45 is almal wat iemand in militêre aktiwiteite verloor het, welkom by die Stilbaai-skietklub vir ’n kort herdenkingseremonie.
Na afloop van die verrigtinge sal ’n bring-en-braai gehou word. Bring eie stoele.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'