RIVERSDAL NUUS - ‘n Groot eer het ‘n graad 12-leerder van Riversdal se Hoërskool Langenhoven te beurt geval.
Esmé de Wet Riversdal is met die Nellie du Toit merieteprys vir die beste graad 5 Unisa sangkandidaat bekroon.
Sy is die skool se eerste musiekstudent wat dié toekenning kon los sing.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'