HESSEQUA NUUS - Simon Odendaal is vanjaar as nuwe tegniese voorsitter van die uitvoerende burgemeesterkommitee aangestel.
Hy het op Heidelberg grootgeword waar hy in 2016 DA-kandidaat vir wyk 9 was en die wyk gewen het.
Omdat hy self vir 30 jaar geboer het, ken hy die omgewing en inwoners goed. Odendaal wil toesien dat basiese dienste aan elke gemeenskap gelewer word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'