HESSEQUA NUUS - Mense se motorbestuurstyl verklap baie oor hul persoonlikheid.
Die persoon wat altyd jaag is byvoorbeeld dalk nie goed op tydsbenutting nie en moet net die dagboek herrangskik om in ’n meer bedagsame motoris te verander.
Elke aksie het ’n reaksie en klein goedjies kan die verskil tussen lewe en dood in ’n motor beteken.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'