RIVERSDAL NUUS - Tien passasiers is Vrydag omstreeks 14:15 langs die N2 by Bali Trading net buite Riversdal gestrand toe die gehuurde bussie waarin hulle gery het se enjin aan die brand geraak het.
Niemand is beseer nie en verkeer is effens opgehou maar verkeersowerhede en die brandweer is op die toneel.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'