STILBAAI NUUS - Melkhoutfontein se eie Blitsbok, Darren Adonis het Saterdag, 30 April die plaaslike sportgronde besoek om 'n muurskildery van hom amptelik af te teken.
Die muurskildery is deur Sonja Margerison, Christo Gelant, Wilma Steytler en Marietjie Kleinhans op een van die mure van 'n gebou op die sportgronde geskilder.
Lees meer in Vrydag se Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'