MELKHOUTFONTEIN NUUS - ‘n Splinternuwe e-sentrum is Maandag, 10 Augustus in Melkhoutfontein geopen.
Dié sentrum is die nuutste van 74 soortgelyke projekte deur die Wes-Kaap regering en Cape Access.
Die oogmerk daarmee is om toegang tot tegnologie vir plattelandse gemeenskappe te bewerkstellig.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'