RIVERSDAL NUUS - Inwoners of belasting-betalers wat enige klagtes het wat die Hessequa-munisipaliteit raak of foute wil aanmeld, kan gerus hul webtuiste besoek waar daar 'n volledige uiteensetting van hul klagtebestuurstelsels is.
Gaan só te werk:
- As inwoners op "Report It" kliek (sien "button" in rooi regs), vat dit hulle na die "Report faults" blad (sien heel onder) waar daar "links" is na die volledige kanale in Afrikaans en Engels.
- Dit is ook as 'n persverklaring op die webtuiste gelaai.
- Dit is ook as n "Public Notice" op die webtuiste gelaai.
- Dis ook beskikbaar in hul "Document Library" onder die folder "Official channels for reporting of complaints/faults & direct enquiries" (Info Centre & Document Library & Official channels for reporting of complaints/ faults & direct enquiries).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’