HESSEQUA NUUS - Na jare van droogte het die goeie reëns van die afgelope seisoen vir menige boer verligting gebring.
Daarvan getuig die welige hawer- en koringlande wat die Hessequa-streek vir so ver die oog kan sien in goud tooi.
Volgens ‘n boer van Albertinia skat hy sy oes op ongeveer 200 ton, waarvoor hy baie dankbaar is.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'