RIVERSDAL NUUSFLITS - Sleeping Beauty Quilters het meer van Amafu-hand dyed fabrics en unieke handstik kwilttegnieke op Maandag 8 Oktober geleer.
Hanlie Burger het meer van die lap en die bekende Jane Renton meer van die tegniek vertel.
Renton het reeds baie internasionale pryse vir haar handewerk gewen.
Omdat Amafu-lap nie plaaslik beskikbaar is nie, was die dames veheug om dit sommer daar en dan te kon aanskaf.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Renton het reeds baie internasionale pryse vir haar handewerk gewen.
Omdat Amafu-lap nie plaaslik beskikbaar is nie, was die dames veheug om dit sommer daar en dan te kon aanskaf.
Vroue bewonder een van vele handgestikte kwilts deur Jane Renton.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'