Gallery
RIVERSDAL - Die uitvoerende burgemeester van Hessequa-munisipaliteit, Grant Riddles, en verskeie raadslede het in Riversdal die Ou Meule- en Jan Lange-ouethuise besoek.
Hulle het geskenkpakkies aan die inwoners uitgedeel as deel van hul uitgebreide program om Mandeladag te vier.
Photo gallery: Hessequa munisipaliteit vier Mandeladag
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'