Breaking News Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - ‘n Man is beseer toe sy voertuig vanoggend die Stilbaaipad (R305) verlaat en dit in ‘n diep sloot beland het.
Die aard van sy beserings is onbekend.
Die polisie en ambulans was nog nie op die toneel terwyl Suid-Kaap Forum daar was nie.
Geen ander voertuie was betrokke nie.
Meer inligting volg sodra bekend.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'