Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Dié lyndansgroep het Maandagaand, 30 Mei sommer die ysige koue laat smelt met hul danspassies in die ouditorium in Riversdal.
Heidi Cronjé is die instrukteur en sy rig die gevorderde, maar ook beginnersgroepies af.
So elke drie maande neem hulle 'n demo-video met 'n tema, waar die dames dan kans kry om te tof en te tooi!
VIDEO: Lyndansers laat winterkoue smelt
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'