HESSEQUA NUUS - Die Korentepoortdam is gelukkig weer vol na verlede week se heerlike reën.
Die ander damme in die Hessequa-streek is steeds vol, met uitsondering van die Olive Grove wat op 93% staan.
Aangesien die reënseisoen bykans verby is, word inwoners steeds gevra om nie met water te mors nie.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'