HESSEQUA NUUS - Drie groot landbou-instansies het positief op Tito Mboweni, minister van finansies, se begrotingsrede reageer, maar is skepties oor sommige kwessies.
Agri SA meen hy het sinvolle keuses oor die staat se begroting en die ondersteuning van die ekonomie gemaak.
Agri Wes-Kaap meen hy het vir aspekte wat belangrik vir groei en volhoubaarheid in die landbou is, voorsiening gemaak.
SAAI (Suider-Afrika Agri Inisiatief) meen egter hy het ’n bietjie min opsy gesit vir die afhandeling van uitstaande grondeise.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'