RIVERSDAL NUUS - Een van Riversdal se oudste historiese geboue, die Ou Tronk, sê pilare is Vrydagaand, 10 Maart, deur kwaaddoeners beskadig.
Volgens Louise Malherbe, eienaar van die Ou Tronk, weet hulle wie dit is en vertrou sy dat die speurders dit so gou moontlik sal afhandel.
"Hulle het 'n swak plek gekry en die eerste een afgeslaan waarna die res deurgeloop het. Al die pilare is met drade verbind aan mekaar, daarom die groot impak."
Daar is reeds planne vir ‘n herstelwerk wat binnekort sal begin.
Foto's: Hugo Redelinghuys
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'