RIVERSDAL NUUSFLITS - Die eindelose soeke na noodsaaklike voedsel het die samelewing se strukture gevorm en mense laat besluit het om te reis en te verken.
En dit het tot die ontdekking van nuwe wêrelde en nuwe kossoorte gelei het.
Christlike Academy bied ‘n aand waar almal die geleentheid kry om verskillende koskulture en smake te kom ontdek.
Hul sendingete vind Woensdag 1 November om 18:00 plaas.
Gaan reis saam na verre lande - proe hul kos en ervaar hul onderskeie kulture.
Vir meer inligting kontak die skool by 028 713 2209.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'